
Highlighted Sermon
Recent Sermons
Recently Updated Series
About Us
Die doel van die Gemeente is om ’n Bybels-gebaseerde gemeente te wees. Die Gemeente bestaan vir die eer van God; die toerusting van gelowiges deur verklarende (uitleg) prediking en Bybelse herderlike versorging en die evangelisering van die verlorenes in ons wêreld.