00:00
00:01

(Am. 8:1-3) God is Regter

God is Regter en Hy Oordeel. Hy het as uitoefening van sy regspraak en oordeel, verantwoordelikhede aan die owerheid, gesin en kerk gegee. Hierdie regspraak verantwoordelikhede is beperk en word deur God, in sy Woord, voorgeskryf.

Gelowiges is dankbaar vir God se regverdige oordeel, want dit beteken dat sy volk se sondes aan die kruis deur Jesus gedra en gestraf is.

762063216244
46:13
Sunday Service
Amos 8:1-3
Afrikaans
Next
Previous
Comments
Only Users can leave comments.
SA Spotlight